Bo-Kaap |
Dit is in plekke
soos Manenberg waar ou-Amerikaanse flieke ʾn realiteit word. Lus vir ʾn
“vuurwarm” Sondag diens waar jy kring-dans en die pastoor jou op jou naam
groet? Na kerk sal jy die ouderling of selfs die pastoor op ʾn fiets sien ry
oppad om die siek mense te besoek.
Manenberg |
Swaarkry ken hierdie mense en sal die kinders gou-gou winkel toe stuur vir ʾn R1 pakkie suiker om jou ʾn lekker soet koppie tee te maak.
Een van vele huis-winkels |
In Langstraat kan
jy dit eershands beleef as jy skrikkerig is vir “huisbesoek”J. Hier rinkink
al Kaapstad se mense enige tyd van die dag rond. Verskeie lande lok jou na hul
restuarant deure en jy kan na ʾn verskillende land reis deur slegs deur ʾn deur
te loop.
Dubliner- Ierse Pub |
Mama Afrika |
Afrika mementos |
Uitkyk vanaf Tafelberg |
Kinders baljaar in die water na 'n warme inkopietog by die V&A Waterfront |
Let asb. op die volgende:
AntwoordVee uit1. malayers - Malseise
2. welkom - verwelkom
3. flieke - flieks
4. Sondag diens - Sondagdiens
5. oppad - op pad
6. daglik - daglig